Home > Customers > Helpmekaar Kollege

Team Building Events facilitated for Helpmekaar Kollege by TBAE

Helpmekaar Kollege Team Building
As eerste Afrikaanse skool in Johannesburg (1921) en eerste Afrikaanse Privaat Hoërskool in die land (1993) is Helpmekaar Kollege ‘n tuiste vir leerders en ouers wat wyd dink en groot droom oor die toekoms. Hoë standaarde, ‘n onafhanklik IEB-eksamen, toegewyde onderwysers, goeie waardes en dissipline is die skool se hoekstene. Ons rus kinders nie net toe met puik vakkennis nie, maar leer hul van vasbyt, fokus, saamstaan en deelname sodat hul gelukkig en gebalanseerd kan wees. Kleiner klasse dra by tot ‘n intieme atmosfeer en daarom is Helpmekaar al vir geslagte lank een groot familie. Helpmekaar… Wat anders?


 

Some of the Team Building Events facilitated for Helpmekaar Kollege

Helpmekaar Kollege Boeresports Team Building Johannesburg

Helpmekaar Kollege Boeresports team building event in Johannesburg
Some possible outcomes of the Boeresport Games team building activity include teamwork, communication, leadership, cooperation, goal setting, creative thinking, decision making, problem solving, resilience, time management and trust. This Boeresport Themed Team Building was facilitated at Helpmekaar Kollege in Johannesburg, Gauteng by TBAE.

 



More companies that selected TBAE to arrange their team building events.